Graad 7 Wiskunde Olimpiade 2022
Quiz Summary
0 of 50 Questions completed
Questions:
Information
You have already completed the quiz before. Hence you can not start it again.
Quiz is loading…
You must sign in or sign up to start the quiz.
You must first complete the following:
Results
Results
Time has elapsed
Categories
- Not categorized 0%
- 1
- 2
- 3
- 4
- 5
- 6
- 7
- 8
- 9
- 10
- 11
- 12
- 13
- 14
- 15
- 16
- 17
- 18
- 19
- 20
- 21
- 22
- 23
- 24
- 25
- 26
- 27
- 28
- 29
- 30
- 31
- 32
- 33
- 34
- 35
- 36
- 37
- 38
- 39
- 40
- 41
- 42
- 43
- 44
- 45
- 46
- 47
- 48
- 49
- 50
- Current
- Review
- Answered
- Correct
- Incorrect
-
Question 1 of 50
1. Question
Die eerste vier veelvoude van 100 is …
-
Question 2 of 50
2. Question
Kyk na die hoek langsaan.
Wat is die naam van die hoek?
-
Question 3 of 50
3. Question
Watter breukdeel van die vorm is ingekleur?
-
Question 4 of 50
4. Question
Die omtrek van die reëlmatige seshoek is:
-
Question 5 of 50
5. Question
Die oppervlakte van die driehoek is:
-
Question 6 of 50
6. Question
Die vereenvoudigde antwoord van:
begin{equation}
2frac{1}{3} times 1frac{2}{5} times frac{3}{4}
end{equation} -
Question 7 of 50
7. Question
Bereken: 50% van 170 is…
-
Question 8 of 50
8. Question
Die antwoord van 10+0,7-2,04 is:
-
Question 9 of 50
9. Question
Die antwoord van 2,41 ×3,7 is:
-
Question 10 of 50
10. Question
Skryf `n vergelyking (getalsin) vir die volgende. Gebruik x as die veranderlike (sekere getal)
`n Sekere getal vermenigvuldig met twee en dan drie word
bygevoeg om 13 te kry. -
Question 11 of 50
11. Question
Los op vir \(x\)
begin{equation}
2(x + 9) = -1 (x – 3)
end{equation} -
Question 12 of 50
12. Question
Susan het R180 betaal vir \(frac{3}{8} \) van `n taxitarief wat sy met `n vriend gedeel het.
Hoeveel was die totale taxitarief?
-
Question 13 of 50
13. Question
Die oppervlakte van `n sirkel met `n deursnee van 16 cm is:
-
Question 14 of 50
14. Question
Verwys na die skets hiernaas. Wat is die waarde van \(x\):
-
Question 15 of 50
15. Question
Gee `n rede vir die vorige vraag (14):
-
Question 16 of 50
16. Question
Jy kies ewekansig van hierdie albasters. Daar is 5 geel albasters, 2 rooi alabasters en 3 blou albasters. Wat is die waarskynlikheid om nie rooi alabasters te kies nie?
-
Question 17 of 50
17. Question
Nege-en-twintig-miljoen tweehonderd-en-agt-duisend en ses – in syfers is:
-
Question 18 of 50
18. Question
Die 5de priemgetal is:
-
Question 19 of 50
19. Question
\(3frac{3}{4}\) geskryf as `n desimale breuk:
-
Question 20 of 50
20. Question
Bereken:
\(9 times 4-30 div 3 div 2= ? \)
-
Question 21 of 50
21. Question
Benoem hierdie transformasie.
-
Question 22 of 50
22. Question
`n Gelykbenige driehoek …
-
Question 23 of 50
23. Question
As \(a\) = 2; \(b\) = 4 en \(c\) = -1 vind die waarde van:
begin{equation}
frac{4a + 3b}{c}
end{equation} -
Question 24 of 50
24. Question
Die vereenvoudigde antwoord van:
begin{equation}
(4 ^2 – 2^3) div (3frac{1}{8} + frac{7}{8})^2
end{equation} -
Question 25 of 50
25. Question
Watter getalsin het die laagste waarde?
-
Question 26 of 50
26. Question
Wat is die som van die faktore van 30?
-
Question 27 of 50
27. Question
Watter breuk het die hoogste waarde?
-
Question 28 of 50
28. Question
Wat is die volgende getal in hierdie ry?
0,3 0,5 0,7 0,9 …
-
Question 29 of 50
29. Question
As die patroon herhaal word, wat sal die 23ste vorm in die ry wees?
-
Question 30 of 50
30. Question
Hoeveel simmetrie lyne in die vorm hieronder kan geteken word:
-
Question 31 of 50
31. Question
Sipho koop `n handboek by `n boekwinkel vir R167,50 en verkoop dit vir R200. Watter wins sal hy maak na die verkope?
-
Question 32 of 50
32. Question
Watter breuk is presies halfpad tussen `n derde en `n vyfde?
-
Question 33 of 50
33. Question
Watter een van die volgende is `n saamgestelde getal?
-
Question 34 of 50
34. Question
Wat is die temperatuur op die termometer as `n gemengde getal?
-
Question 35 of 50
35. Question
Daar is tien telefoon pale in `n straat. Die afstand tussen die eerste en die tweede paal is 0,25 km, die afstand tussen die eerste en derde paal is 0,5 km en die afstandtussen die tweede en die vierde paal 0,5 km. Wat is die afstand tussen die eerste en die agste paal in km?
-
Question 36 of 50
36. Question
Laerskool Cafda soek die volgende items van die karnaval maatskappy vir hul winter karnaval:
R17 870 Springkasteel
R37 546 Tent
R27 675 Beligting en klank
As hulle al die items by die karnaval winkel huur, kry hulle `n afslag van
R3 250 op die totale koste. Wat sal dit kos om al die items the huur? -
Question 37 of 50
37. Question
70 cm omgeskakel na millimeters is …
-
Question 38 of 50
38. Question
Oor vyf jaar sal Natalie presies dubbel die ouderdom van haar broer wees. Haar broer het pas 3 jaar oud geword.
Hoe oud is Natalie vandag?
-
Question 39 of 50
39. Question
Watter van die volgende uitdrukkings verteenwoordig 89%
-
Question 40 of 50
40. Question
Watter van die volgende breuke is in sy eenvoudigste vorm?
-
Question 41 of 50
41. Question
Victor het `n sekere getal deur 25 gedeel. Hy het `n antwoord van 256 gevind met `n res van 15.
Wat is daardie getal?
-
Question 42 of 50
42. Question
Verwys na die vorm hieronder:
Die waarde van die omtrek is:
-
Question 43 of 50
43. Question
Shaun is besig om `n 40km marathon te hardloop. Hy hardloop teen 5,5 km per uur.
Hoe vêr het Shaun in kilometres gehardloop as hy 180 minute gehardloop het?
-
Question 44 of 50
44. Question
Die produk van die eerste vier priemgetalle is:
-
Question 45 of 50
45. Question
Die huidige temperatuur is –7°C. As dit met 18°C styg, wat sal die temperatuur dan wees:
-
Question 46 of 50
46. Question
Die hoogste gemeenskaplike faktor van 20 en 30 is:
-
Question 47 of 50
47. Question
Ses-en-dertig mense wil `n kweekhuis vir hul gemeenskap bou wat R117 108 kos. Hulle deel die koste gelyk op .Hoeveel sal elkeen betaal?
-
Question 48 of 50
48. Question
Truworths hou `n winter uitverkoping. Alle items word teen 25% afslag verkoop. Bereken wat jy sal betaal vir `n jeans wat oorspronklik R670 gekos het?
-
Question 49 of 50
49. Question
`n Dubbele kompak skyfboks (CD) het `n hoogte van 2cm, lengte van 14cm en breedte van 12 cm.
Bereken die volume van die CD-boks.
-
Question 50 of 50
50. Question
Kyk na die bo-, regterkant- en linkersy aansig. Watter 3D voorwerp verteenwoordig die aansigte wat gegee word?
Bo-aansig Regterkant Linkersy aansig